Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende regskundige, wat in grondreg spesialiseer

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is ‘n bekende prokureur wat ‘n kundige is op die gebied van grondregte. Vandag word die oprigting van strukture deur plaasarbeiders bespreek. Die regte van plaasarbeiders word deur wette gereguleer. Die vraag is tot hoe ver strek die regte van plaasarbeiders om strukture op te rig en of daar vooraf toestemming deur die eienaar verleen is. Volgens Moolman is die vraag dus, is dit nuwe strukture of slegs die verbetering van huidige strukture.
25 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes