PM berig oor die wildsvleis konsepstrategie wat pas gepubliseer is

Loading player...
Die Departement Bosbou, Visserye en die Omgewing het die konsepstrategie vir die gebruik van Wildsvleis gepubliseer vir kommentaar. SA Jagters het hulle lede verom kommentaar te lewer op die konsepwildsvleisstrategie vir SA, wat tans beskikbaar is. SA Jagters sal die konsepstrategie bestudeer om seker te maak dat hulle lede se belange aangespreek word en dat dit 'n geïntegreerde en sinvolle benadering tot wildsvleisverbruik behels. Lede kan hul kommentaar stuur aan boetiek@sahunt.co.za teen 10 Augustus vir oorweging as deel van SA Jagters se amptelike kommentaar, of direk aan die Departement Bosbou, Visserye en die Omgewing vir aandag: emasemola@dffe.gov.za of na mmathole@dffe.gov.za teen 17 Augustus 2022.
21 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes