Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels oor die huidige lae speenkalfpryse en moontlike redes daarvoor. Volgens hom is pryse van vee is tans laag. Hierdie jaar of seisoen verskil toestande redelik van ander jare. Wat is dus met pryse aan die gang? Speenkalfpryse word beinvloed deur onder andere die uitbreek van bek- en klouseer. Voerkrale is dus versigtig en maatreels is in plek wat dit moeilik maak om diere te verhandel. Aptyt van aankope is tans ook laer as gewoonlik.
19 Jul 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes