
Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat
Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor ‘n onlangse “road show” in die Oos-Kaap wat hy saam met die Rooivleisprodusente organisasie en die NWKV onderneem het. Mare praat oor moontlike premies vir produsente, wat die gevolg van naspeurbaarheid kan wees en hoe belangrik deelname aan die stelsel is. Volgens Mare gaan dit uiteindelik beteken of daar marktoegang vir produsente sal wees en ‘n mark vir hulle produkte.