
Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week versterk teenoor die Amerikaanse dollar as gevolg van die styging in rentekoerse. Stoorlampryse het weer effens gedaal en kan in ‘n afwaartse rigting voortduur. Hoender- en varkpryse het sywaarts beweeg. Varkpryse het weer oor die algemeen gedaal, maar bokpryse bly hoog as gevolg van ‘n groter vraag.