
PM gesels met ‘n kenner in biologiese landbou, Rouxan Cloete
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kenner in biologiese landbou en hy verduidelik wat ‘n moontlike oplossing kan wees vir die huidige skaarsheid van kunsmis as gevolg van die Russiese oorlog. Cloete vertel van goeie navorsing wat gedoen is om alternatiewe produkte te gebruik en om met min risiko, volhoubaar hul aktiwiteite op hul grond voort te sit. Geregistreerde produkte kan byvoorbeeld ook op alle gewasse en soorte grond gebruik word.