PM het die afgelope naweek die Boran Stoettelers se jaarlikse dinee en veiling bygewoon

Loading player...
Die Boran Stoettelersvereniging het die afgelope naweek hulle jaarlikse veiling, dinee, prysuitdeling en vergadering by Afridome, buite Parys gehou. Die uitvoerende bestuurder van die verening, Christopher Havenga, vertel van die geskiedenis van die ras en die groot vooruitgang en suksesse wat dit in die afgelope 20 jaar behaal het. Meer as 600 mense het die veiling bygewoon en rekordpryse is vir diere behaal. Havenga vertel ook hoekom die Boran-ras so gesog is.
18 Jul 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes