
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Graanpryse was onder druk hierdie week. Wit- en geelmielies het klein bietjie gestyg. Sojaboonproduksie en-pryse is ook onder druk, maar het oor die algemeen gestyg. Sonneblompryse en koringpryse het weer verder gedaal. Logistieke probleme in Oekraine het ook ‘n invloed op pryse.