
PM berig oor brande- en brandvoorkoming en moontlike stappe wat geneem kan word
Loading player...
Julie- en Augustusmaande is tradisioneel die maande wat bekend staan as die maande waarin veldbrande die meeste voorkom. Daar bestaan verskeie voorkomingsaksies wat die publiek, sowel as grondeienaars kan volg om te voorkom dat brande groot skade aanrig. Voorkoming van brande, deur te let op buitebraaiers, sigaretstompies en onder andere vuurwerke en fakkels, is belangrik. Dit is ook belangrik om jouself, jou gesin en diere te beskerm deur relevante inligting te versprei.