
PM berig oor die ontstaan van die rosynebedryf in SA
Loading player...
Raisins SA berig oor die ontstaan van die rosyntjiebedryf in Suid-Afrika en ander interessante inligting. Daar word geskat dat Adriaan van der Stel met ongeveer 400 000 wingerdstokke op sy plaas Vergelegen geboer het. In 1833 is toekennings gedoen by wyse van ‘n goue medalje vir sy kwaliteit rosyne aan JP Jordaan, ‘n produsent van Goudini. In 1936 word meer as ‘n miljoen sultana-stokke aangeplant vir die produksie van vars druiwe, maar hoofsaaklik vir die produksie van rosyne.