
PM berig oor ‘n proeflopie met naspeurbaarheid in distrikte waar bek-en-klouseer gevalle aangemeld is
Loading player...
Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, in samewerking met die Rooivleisprodusente-organisasie, is ver gevorder met die ontwikkeling van ‘n naspeurbaarheidstelsel en toets tans in distrikte waar bek-en-klouseer onlangs uitgebreek het. Die stelsel is onder andere ontwikkel om op vee-identikasie te fokus, waar dit insluit die dier en die plaas vanwaar dit afkomstig is.