Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week gestabiliseer teenoor die Amerikaanse dollar met laer ekonomiese groei as gevolg van die probleme rondom Eskom en rentekoerse wat hoog is. Stoorlampryse het effens gedaal. Hoenderpryse en varkpryse het sywaarts beweeg. Pryse kan effens begin styg die volgende paar maande. Varkpryse het oor die algemeen gedaal, maar bokpryse is steeds hoog.
20 Jul 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes