
Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies het gedaal hierdie week. Warm weerstoestande en die Russiese oorlog oefen ‘n groot invloed op pryse uit. Sojaboonproduksie is ook onder druk. Sonneblompryse en koringpryse het ook gedaal. Laer globale ekonomiese groei speel ook ‘n beslissende rol hier.