Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, vergelyk vandag die verskillende vleispryse. Van der Merwe vergelyk ook die sywaartse beweging van slagpryse van verskillende provinsies en streke. Van der Merwe verwag dat skaappryse dalk in Augustus ‘n afwaartse prysdaling kan beleef met meer skape…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor fisiese leweringskontrakte. In graanmarkte en die –bedryf, is dit ‘n redelike algemene metode van sake doen, maar in die veebedryf is dit totaal nuut. Volgens Mare is die kontrakte wat wel bestaan, baie beperk, hoewel voerkrale graag vaste volumes…
Agriforum Namibian Agriculture berig dat jagluiperds se laaste hoop op oorlewing in die hande van boere is, veral in die Sentraal- en Oostelike streke van die land. Dr Joerg Melzheimer is ‘n bekende en toonaangewende ekoloog in Duitsland en het hierdie waardevolle navorsing onder die nagenoeg 1500 jagluiperds gedoen, wat…
Hans-Jurie Moolman, is ‘n bekende in regskringe wat veral spesialiseer in grondsake en dit wat daarmee gepaardgaan. Vandag behandel hy die kwessie van die toename in geweldsmisdaad in Suid-Afrika en hoe dit aangespreek word, veral in landelike gebiede. Moolman verduidelik ook wat maak ‘n slagoffer in gevalle van die genoemde…
Eksteen Brand is ‘n bekende proses-tegnoloog van Hydac in Johannesburg en vandag bespreek hy die bykans algemene probleem waarmee baie landbouers opgeskeep sit, naamlik olie in water. Dit is ‘n komplekse probleem in veral hidrouliese stelsels. Brand gaan in die volgende paar weke hierdie probleem verduidelik en moontlike oplossings gee…
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, vergelyk vandag die verskillende vleispryse. Van der Merwe vergelyk ook slagpryse van verskillende provinsies en streke. Hy maak ook ‘n voorspelling oor wat pryse kan maak hoe nader daar aan die einde van die jaar beweeg word…
Plaasmedia berig oor die toekoms van voerkrale en die algemene voorspelling is dat die bedryf in Suid-Afrika moet bybly om by veranderde omstandighede aan te pas. Naspeurbaarheid gaan ook in die nabye toekoms ononderhandelbaar word, hoewel almal nie aan die nuwe voorgestelde graderingstelsel deelneem of organiese vleis verskaf nie. Markte…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die skielike stygings in vleispryse. Mare voel die vleispryse het egter te vining en te skerp gestyg. Hy gee ook die tendense van kleinhandelpryse weer en volgens hom, is die pryse nie volhoubaar nie. Hy verwag verder ‘n moontlike…
Casper Botha is ‘n leierboer van die Noordwes Provinsie wat ‘n gemengde boerdery buite Potchefstroom bedryf. Botha verduidelik landbouers se gevoel oor onsekerheid namate daar oproepe kom vir die onteiening van grond sonder vergoeding. Botha verduidelik hoe belangrik volhoubare voedselproduksie is en wys ook die belangrikheid uit van eienaarskap. Hy…
Hans-Jurie Moolman, is ‘n bekende in regskringe wat veral spesialiseer in grondsake en dit wat daarmee gepaardgaan. Vandag behandel hy die kwessie van polisie-optrede in situasies van misdaad. Moolman verduidelik dat sekere optredes van die Polisie soms gekritiseer word, veral waar hul gebrek aan optrede in sekere landelike gebied tot…
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die steeds moeilike situasies en uitdagings waarmee die samelewing gekonfronteer word en wat die lewenslessies is wat ons kan saamneem uit moeilike situasies. Moller gee moontlike riglyne oor wat ‘n mens…
Casper Botha is ‘n bekende leierboer van die Potchefstroom-distrik, waar hy ‘n gemengde boerdery het en ook betrokke is by verskeie gemeenskapsprojekte. Botha vertel van sy sterk mening oor voedselsekerheid en dat landbouers daarin moet glo om die regte dinge op die regte manier te doen. Botha gee ook sy…
Die bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, gesels vandeesweek oor die jongste vleispryse. Volgens Van der Merwe het die groot opwaartse beweging van speenkalfpryse veroorsaak dat voerkraalpryse ook die hoogte ingeskiet het. Slagpryse het egter sywaarts beweeg. Hy noem dat Wes-Kaap se pryse tans beter vertoon en dat…
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU en uitvoerende hoof van AMT, bespreek die huidige graanpryse wat ongekende hoogtes bereik het en hy bespreek ook die redes daarvoor. Van der Merwe is van mening dat die koue van die afgelope twee weke en selfs sterk winde, gee egter…
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die landbousektor in Suid-Afrika se selfonderhoudenheid. Volgens Mare het die tye verander in die laaste dekades, aangesien plaaseienaars vroeer vir hulself gesorg het in terme van basiese voedselbenodigdhede met die broodwinner of pa wat in die lande was en…
Casper Botha is ‘n bekende leierboer van die Potchefstroom-distrik, waar hy ‘n gemengde boerdery het en ook betrokke is by verskeie gemeenskapsprojekte. Botha vertel van sy voorliefde vir mielie-verbouing en hoe hy sy passie daarvoor uitleef. Botha vertel verder hoe belangrik die landbousektor vir die samelewing is in terme van…
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die steeds moeilike situasies en uitdagings waarmee die samelewing gekonfronteer word en wat die lewenslessies is wat ons kan saamneem uit moeilike situasies. Moller gee moontlike riglyne oor wat ‘n mens…
Daar word lank reeds bespiegel of die Corona-virus nie die deur oopgemaak het vir volhoubare en veilige voedsel nie. Die krisis van die pandemie het gelei tot ‘n sogenaamde “nuwe” normaliteit en die groeiende behoefte van verbruikers vir meer volhoubare en omgewingsvriendelike voedsel oor die langtermyn, sal versnel. Verbruikers sal…
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende in regskringe, bespreek vandag die belangrikheid van ‘n goeie testament. Hy verduidelik die probleme en gevolge wanneer iemand geen testament het nie. Indien daar geen testament bestaan nie, kan bates na erfgename verdeel word, maar dikwels met onbillike gevolge. Sekerheid kan egter geskep word deur die…
5 Jul 2020 11PM
5 min
1600 – 1620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.