Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor

Loading player...
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor advies vir besproeiingsboere en in hierdie praatjie fokus hy op netwerke se vestiging vir beter besigheid.
5 Feb 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes