PM berig oor nuus van Sybokhaar SA, asook teelwaarde wat vir metaanvrystelling bepaal word.

Loading player...
Sybokhaar Suid-Afrika het sy verbintenis tot volhoubare sybokhaar verskerp deur ‘n buitelandse ooreenkoms te sluit om die oorsprong van rouprodukte te verifieer. Verder word ook berig oor veeboere in Nieu-Seeland wat die eerste ter wereld is om skape met ‘n lae metaanvrystelling te teel. ‘n Teelwaarde vir metaanvrystelling is verlede jaar, na ‘n tien jaar lange teelprogram, bekendgestel.
25 Jan 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes