
Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gee sy mening oor die onveranderde rentekoerse.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee sy mening oor die onveranderde rentekoerse. Hy is van mening dat die rentekoers moet teen die groter prentjie van die ekonomie gesien word. Daar word voorspel dat rentekoerse dalk nog vir ‘n rukkie onveranderd sal bly. Moontlike verhogings sal waarskynlik eers in die tweede en derde kwartaal plaasvind. Mare verduidelik ook die invloed daarvan op die landbousektor.