Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige, gesels vandag oor die “moets en moenies” van ‘n koop- en verkoopsooreenkoms.

Loading player...
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik die wetgewing en regsgeldigheid van koop-en verkoopsooreenkomste. Hy gee ‘n uiteensetting van probleme wat kan intree in die transaksies. Hy gee die voorbeeld van so ‘n transaksie wat skeefgeloop het as gevolg van ‘n verkoper wat insolvent verklaar is terwyl die kooptransaksie besig was om afgehandel te word. Verskeie wenke word deurgegee waarop kopers bedag moet wees.
1 Feb 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes