PM berig oor Brahman-beeste wat presteer in Australie en gekweekte vleis wat op die rakke verskyn.

Loading player...
Stoettelers in Australie het weer groot sukses behaal na die heropbou van kuddes in groot dele van die land, na ‘n uitgerekte droogte. Brahman-bulle se pryse was egter buitengewoon hoog en rekordpryse is behaal. Nuus uit Singapoer is dat gekweekte vleis vir die eerste keer in die land goedgekeur is. Die goedkeuringsproses in Amerika en Europa sal egter na verwagting nog jare duur.
3 Feb 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes