
PM gesels met ‘n leierboer van die Suid-Vrystaat, Louwrens Conradie wat ook ‘n bekende Dohne-Merino teler is.
Loading player...
Louwrens Conradie is ‘n leierboer van die Suid-Vrystaat in die Edenburg-distrik waar hy met Dohne-merinos teel en boer. Conradie vertel van die huidige landboutoestande in die Suid-Vrystaat en gee sy mening oor hoekom hy op die spesifieke skaapras besluit het as sy hoofboerderyvertakking. Conradie wat as teler saam met ‘n paar ander boere uit sy omgewing geregistreer is, vertel ook van ‘n interessante veiling wat volgende week in Edenburg plaasvind.