Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, is van mening dat die graanpryse in die VSA drasties gestyg het. Hy noem dat oliepryse wat verhoog, gaan ‘n definitiewe invoed op Suid-Afrika se brandstofpryse uitoefen. Die gemiddelde prys in SA wat stoorlammers aan betref, het effens gedaal. Die huidige kuddebou-fase veroorsaak dat die vraag hierna effens gedaal het. Vars hoenderpryse en gevriesde hoender bly redelik sterk as gevolg van die goeie aanvraag.
3 Feb 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes