Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die registrasie van vee-agente in SA

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die registrasie van vee-agente en die voordele wat dit vir die bedryf kan inhou. Volgens hom is dit belangrik om ook die waarde daarvan in die lig van oordraagbare siekte van vee, in te sien. Mare beskou dit ook as ‘n goeie poging om biosekuriteit beter te handhaaf en siektes te beperk.
9 Feb 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes