Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die bekostigbaarheid van voedsel in SA.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die bekostigbaarheid van voedsel in SA en die verbruikersaankope by verskillende groottes handelaars. Vergelykende syfers tussen stede, minimumlone ens. word ook as faktore wat ‘n invloed uitoefen, ondersoek. Volgens Mare is die verlaging van bekostigbaarheid van voedsel se redes, hoofsaaklik faktore soos prysstygings van basiese voedselsoorte. Goeie nuus egter is die daling van sekere voedselpryse van seisoensgebonde items soos kool, green peppers, ens.
2 Feb 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes