Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek oudergewoonte die jongste kommoditeitspryse. Die rand het redelik sterk gebly teenoor die dollar. Vleispryse het egter gekrimp. Skaapvleispryse het meer ondersteuning gekry. Goeie reenval en goeie weiding beteken weer kuddebou. Vleisvarkpryse het ook redelik konstant gebly. Wolpryse het effens gedaal asook internasionale graanpryse, terwyl sojapryse skerp gedaal het.
27 Jan 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes