PM berig onder andere oor nuwe datums vir die “World Steak Challenge”.

Loading player...
In Dublin, Ierland is bekendgemaak dat die World Steak Challenge wat verlede jaar weens die Covid-19 pandemie afgelas is, vanjaar op 7 Julie sal plaasvind. Ons berig ook oor die bevindings van navorsers aan verskeie Amerikaanse universiteite en navorsingsorganisasies, wat studies gedoen het op beesrespiratoriese siekte (BRS) en die negatiewe impak op die beesbedryf.
1 Feb 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes