
PM gesels met Johan van der Berg, die bekende langtermyn weerkundige, oor die sikloon Eloise.
Loading player...
Johan van der Berg is ‘n bekende langtermyn weerkundige en hy gee sy mening oor die huidige weerpatrone, asook oor die invloed van die sikloon Eloise, wat alreeds groot skade aangerig het langs die kus van Madagaskar en Mosambiek. Van der Berg gee ook sy mening oor watter gedeeltes in Suid-Afrika dalk moontlik geraak sal word deur die uitwerking van die sikloon.