
PM berig oor ‘n veldtog om die vleisbedryf in Brittanje ‘n hupstoot te gee
Loading player...
n Veldtog is in Brittanje van stapel gestuur om die vleisbedryf ‘n hupstoot te gee. Die groei in inkomste wat danksy die veldtog gegenereer is, verteenwoordig die verkope van bykans 742 ton beesvleis. Ons berig ook oor ‘n nuwe McPlant-reeks vir McDonald’s. Hierdie reeks, wat alreeds vanjaar beskikbaar behoort te wees, sluit in burgers, hoendervleisalternatiewe en ontbytbroodjies.