OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
1480 – 1500

PM berig oor nuwe pogings in Wallis om dierewelsyn te help.

In Wallis het diereliefhebbers gejuig oor die nuus dat die land se leiers dierewelsyn wil opskerp. Aangesien subsidiebetalings van die begin van die jaar af nie langer die reels van die Europese Unie volg nie, kan die Walliese regering nou sy eie skema implementeer. Peilings het reeds aangetoon dat die…
18 Jan 2021 2AM 1 min

Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor

Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandeesweek gesels hy oor die aktiewe debat wat tans gevoer…
15 Jan 2021 12AM 9 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
15 Jan 2021 12AM 4 min

PM reports on the performance of group earnings of Astral Foods

According to news reports, the performance of group earnings of Astral Foods is down with 25% compared to the same figures of the previous year. If the second half of last year is taken into account, the strict rules of the lock down, due to Covid-19 regulations, had a severe…
14 Jan 2021 1AM 1 min

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse.

Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek oudergewoonte die jongste kommoditeitspryse. Graanpryse het skerp gestyg met die rand wat sterk geval het. Baie reen het intussen ook skade veroorsaak, maar tot dusver is daar nie baie aangemeld nie. Hy noem dat speenkalfpryse en stoorlampryse ook…
13 Jan 2021 1AM 5 min

Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige, gesels vandag oor die fundamentele regte van Suid-Afrikaners wat in die gron

Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik sekere fundamentele regte en hoe dit vervat is in die Suid-Afrikaanse grondwet. Hy gee ‘n oorsig wat van landsburgers verwag word en hoe hulle regte tydens die inperkingstydperk gereguleer word. Optredes van landsburgers, die gebruik van fasiliteite en ander gebeurlikhede soos begrafnisse, troues en…
11 Jan 2021 8AM 5 min

Claude Möller

Claude Möller, bekende motiveringspreker, gee sy inspirasie vir die naweek. Sy titel vandag is "How we come to it".
8 Jan 2021 1AM 5 min

Johan van den Berg

Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, praat oor die huidige La Nina verskynsel.
8 Jan 2021 1AM 2 min

PM gesels met Burre Burger

PM gesels met Burre Burger, bekende landbouer wat droogtehulp help organiseer, in dele wat gebuk gaan onder groot nood.
7 Jan 2021 1AM 3 min

Dr Frikkie Maré

Dr Frikkie Maré van die UV gee 'n oorsig waarna landbouers kan kyk vir die Nuwejaar.
5 Jan 2021 1AM 2 min

Hans-Jurie Moolman

Insetsel van Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige wat gesels oor die sogenaamde "nuwe normaal". Hy praat oor die regskonteks van die huidige inperkings reëls.
5 Jan 2021 1AM 8 min

Pieter Moller

PM reports on news about the European Union's feed market's growth despite Covid-19.
5 Jan 2021 1AM 1 min
1480 – 1500