
Hans-Jurie Moolman bespreek vandag verder die regsaspekte en aanspreeklikheid van motorongelukke in sy gereelde insetsel
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels weer verder oordie aanspreeklikheid wat mag ontstaan by motorongelukke. Normaalweg is daar sekere gevolge voortspruitend uit die nalatigheid van een of meer bestuurders van voertuie. Moolman verduidelik ook die moets en moenies wanneer daar deur die sogenaamde “redelike ersoon” moet bepaal word of iemand beskuldig kan word van nalatigheid.