
PM berig oor navorsing wat bewys dat melk kan help teen Covid-19 .
Loading player...
Volgens navorsing wat in Nieu-Seeland gedoen is, is bevind dat die gepatenteerde melkbestanddeel , IDP, selle doeltreffend teen Covid-19 kan beskerm en simptome verminder. Dairy Reporter berig dat IDP ‘n belangrike rol kan speel in die stryd teen die virus.