Ons gesels bietjie boer met Charl Saunderson

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag verder oor seleksie van skape in ‘n kudde. Saunderson verduidelik die term “Om te weet is om te meet” en gee advies oor hoe om winsgewend te boer met skape.
19 May 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes