Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week weer opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het weer redelik stabiel gebly. Stoorlam- en lamspryse het sywaarts en opwaarts beweeg. Daar is selfs stygings van meer as 27% in dieselfde tydperk as verlede jaar. Bokpryse bly baie hoog en wolpryse het ook grootliks gestyg.
25 May 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes