
Dr Frikkie Mare gesels oor vleispryse wat weer gestyg het
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die moontlike redes hoekom vleispryse die afgelope tyd skerp gestyg het. Mare bespreek hierdie tendense en ook die navorsingsverslae wat bekend gemaak is oor Suid-Afrikaners se eetgewoontes. Interessante resultate van die verslag toon die getal Suid-Afrikaners wat vleis eet, het skerp gestyg die laaste paar jaar terwyl meer noodsaaklike voedsel minder verorber is.