
Voeromset is ‘n belangrike skakel in skaapboerdery
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Voeromset is ‘n belangrike skakel in skaapboerdery. Cloete behandel die voorkoms van diarree by skape en beeste. Hy verduidelik hoe dit aangesteek word en ook ontstaan en gee advies hoe dit voorkom kan word.