
Makro-ekonomiese gevolge van Covid-19 op die landbousektor
Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag die makro-ekonomiese gevolge van die Covid-19 pandemie op die landbousektor. Groenewald voorspel dat inflasie gaan verseker styg. Volgens hom gaan eindprodukte ook skaarser word. Produkte se pryse gaan outomaties ook hierdeur styg.