Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die jongste “bek-en-klouseer” uitbraak.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die uitbreek van bek-en-klouseer in Kwazulu-Natal en die gevolge wat dit mag inhou. Die vleisbedryf word onmiddellik hierdeur geraak. Individuele diere moet nou dopgehou word. Botswana het alreeds hulle grense toegemaak vir vleis uit SA. Die goeie vleispryse in SA kan hierdeur geraak word en negatief aangepas word. Vinnige vordering van naspeurbaarheid moet nou dringend in plek gebring word.
1 Jun 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes