OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,814 Episodes
1500 – 1520

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
2 Apr 2021 3AM 4 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die ekonomiese gevolge van klein format, wat ‘n onderneming groot skade kan berokken. Hy vergelyk die gebeure by die Suez-kanaal en die impak wat dit op die wereld se ekonomie het. Klein jakkalsies wat groot skade aan ‘n sogenaamde wingerd kan…
30 Mar 2021 1AM 3 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
26 Mar 2021 1AM 4 min

19 Mar 2021 1AM 3 min

Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor

Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy bespiegel oor die redes hoekom saadmaatskappye saamselt en voel dit kan wees oor toegang tot tegnologie of ‘n spesifieke mark wat hulle wil betree. Uitbreiding na Afrika is ‘n groot behoefte van sommige van die maatskappye. Groenewald noem…
19 Mar 2021 1AM 6 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die deelname van studente aan naskoolse opleiding. Hy verduidelik die onsekerheid by sekere studente oor hoekom hulle in sekere rigtings studeer. Hy verduidelik verder die verskillende teoretiese en praktiese rigtings waarin voornemende studente kan spesialiseer en gee ook leiding oor die…
16 Mar 2021 1AM 3 min
1500 – 1520