
Ons gesels bietjie boer saam met Charl Saunderson
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n leierboer in die Boesmanland, spesifiek die Kenhardt-distrik. Hy het hom die afgelope paar dekades onderskei as ‘n topteler van skape en deel sy kennis met mede-landbouers. Hy gesels vandag oor seleksie van ooie om by telingsdoelwitte uit te kom. Die seleksieproses om die beste ooie uit te hou, is belangrik vir die groei van die kudde. Verder maak hy onderskeid tussen tweeling-ooie en enkel-ooie en verduidelik die proses in detail.