
Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die toekoms van beesvleis.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die toekoms van beesvleis. Die toekoms van vleis is tans onder bespreking en het selfs politieke debatte tot gevolg. Daar word selfs in die VSA “meat-free Mondays” voorgestel. Natuurlike weiding het steeds tot gevolg dat vleis geproduseer word maar die teendeel is ook waar. In Suid-Afrika sal vining gekyk moet word na diversifikasie en hoe hierdie uitdgings aangespreek gaan word word in die toekoms.