
Pieter Moller berig oor die wereld se eerste natuurlewe-verband wat veral swartrenosters in SA kan beskerm
Loading player...
Die wereld se eerste natuurlewe en bewarings-verband sien eersdaags die lig en veral die bedreigde swartrenosters gaan hierby kan baat. Maar nie net swartrenosters nie, maar ook leeus, tiere, luiperds en ander diere sal hierby baat as daar afgewyk word van die ou tradisionele manier van natuurbewaring. Ander lande soos Kenia, sal ook baat hierby vind.