Daling in bees- en skaapvleisinvoere in SA

Loading player...
‘n Drastiese daling in beesvleisinvoere het die afgelope jaar in Suid-Afrika voorgekom, volgens Agri Inspec. ‘n Afname in 30% in vergeleke met Desember 2019, is ook verlede jaar in Desember aangeteken. Die pryse per skaap was 62% meer as in 2019 . In 2019 is ook die meeste skaapvleis uit Australie ingevoer, terwyl Namibie die grootste invoerder van Suid-Afrikaanse skaapvleis was.
4 May 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes