Hoe maak jy sin maak uit satellietbeelde en waar “drones” inpas

Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag ‘n baie interessante onderwerp van satellietbeelde se rol in landbou en ook waar “drones’ in ‘n boerdery inpas. Groenewald gee ‘n oorsig van die voordele van hierdie beelde. Graan en weiding kan olgens hom baat vind daarby en hy verduidelik hoekom.
29 Apr 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes