Nuwe metodes en tegnologie om beeste te merk

Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n kundige op die gebied van sosiale media. Hy behandel vandag ‘n baie interessante onderwerp van diere wat gemerk word. Snoetprint is egter nie uniek in Suid-Afrika nie en Groenewald vertel hoe dit ontstaan het. Hy vertel ook van brandmerke en ander metodes om vee te kan merk en beskerm.
13 May 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes