
Dr Frikkie Mare oor inflasiepryse
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek vandag die invloed van inflasiepryse wat onlangs skerp gestyg het. Verbruikersprys-inflasie word ook daardeur beinvloed. Pryse begin opgaan en styg vining. Oliesade is tans baie duur, so ook koring. Vergelykend die situasie verlede jaar, het beesvleispryse tot 37% en vark teen 48% duurder pryse gestyg. Brandstofpryse, elektrisiteit en munisipale heffings neem toe en Mare voorspel dat rentekoerse weer kan styg.