Dr Johnny vd Merwe gee die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee oudergewoonte die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die rand in die laaste week sterk opwaarts gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Stoorlam- en lamspryse het opwaarts beweeg, maar die voorspelling is dat dit kan afneem binnekort. Hoendervleis het ook gestyg en is tussen 12-15% meer as ‘n jaar gelede. Wolpryse het ook stabiel gebly.
1 Jun 2021 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes