PM gesels met Roux Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Volgens hom is die groei van jou diere belangrik en Cloete verduidelik die konsep van biologiese groeibevorderaars. Gesonde immuunstelsels vir vee is ‘n verdere belangrike skakel vir sukses. Verder speel stresfaktore soos vervoer na ander plekke of krale of onthoringing van diere, ‘n belangrike rol in die dier se welstand en groei.
2 Jun 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes