PM gesels met Theo Venter, ‘n bekende politieke analis oor die huidige gebeure op die politieke terrein en die gevolge v

Loading player...
Theo Venter, bekende politieke analis, spreek sy mening uit oor die huidige gebeure binne die politieke omgewing. Dit lei, volgens hom, tot die vertraging in besluitneming. Interne konflikte kom steeds voor, maar Venter voorspel dit behoort binne die volgende paar weke uitgesorteer te word. Hy bespreek ook die vordering met die konsep van onteiening sonder vergoeding.
31 May 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes