Hans-Jurie Moolman bespreek vandag oor skuldinvordering en die reg.

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag oor skuldinvordering. Moolman verduidelik die nakoming van finansiele verpligtinge. Hy verwys ook na wanneer sekere dienste gelewer word en die verpligte betaling daarvoor. Hy verduidelik ook waanneer rente betaal moet word op uitstaande geld en ook hoe die hofprosesse werk, sou hierdie vergoeding nie nagekom is nie en hoe die hof beslis om skuld in te vorder.
31 May 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes