OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,718 Episodes
1440 – 1460

PV: PM berig oor wolnuus uit Australie en New-Zeeland.

‘n Nuut-ontwikkelde program is in Wes-Australie van stapel gestuur om die veeleisende beroep van skaapskeer te vrywaar van beserings en ongelukke en om risikos te verminder. Die oogmerk van die program is ook om werkretensie te verhoog. Terselfdertyd word uit New-Zeeland berig dat daar ‘n toenemende vraag vanaf plaaslike en…
25 Feb 2021 1AM 1 min

PV: PM berig oor suksesvolle natuurbewaringsprojekte.

Danksy omgewingsbewaarders het die eens uitgedunde getalle van buffels langs die Zambesi, wonderbaarlik herstel. Getalle het geleidelik begin toegeneem na geweld in sekere lande. Danksy die herstel van die natuurlike orde, is ‘n toename van 3000% in alle spesies opgemerk. Intussen het African Foundation groot prysgeld uitgeloof om nuwe oplossings…
23 Feb 2021 12AM 2 min

Cyril: PM berig oor nasionale en internasionale nuus uit die suiwelbedryf.

CRV het onlangs ‘n unieke teelwaarde bekendgestel. Hierdie teelwaarde sal die doelgerigte teling van koeie, wat voer meer doeltreffend in melk kan omskakel, moontlik maak. CRV meen ook dit is ‘n welkome toevoeging tot die bestaande teelwaardes. Intussen het die Internasionale Suiwelfederasie sy bulletin aangepas om veral die vervaardiging en…
22 Feb 2021 2AM 1 min

Cyril: Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
19 Feb 2021 2AM 3 min

Landbouers ondervind deesdae gereeld ‘n laagtepunt in emosies as gevolg van die enorme druk op die sektor. PM gesels met

Christo Spies is ‘n bekende sportsielkundige, predikant en berader wat sy Springbokkleure in atletiek verwerf het en met individue en sportspanne oor ‘n paar dekades gewerk het en groot sukses behaal het. Spies tree gereeld op by landbouverenigings, studiegroepe, konferensies en kongresse en spreek ook gereeld vrouegroepe en –organisasies toe…
18 Feb 2021 1AM 4 min

Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse

Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, noem dat graanpryse drasties gedaal het en hy gee die redes daarvoor. Die Suid-Afrikaanse rand se styging teenoor die dollar het ook ‘n belangrike invloed uitgeoefen op pryse. Stoorlammers se pryse het ook gestyg en streekpryse het opwaarts beweeg. Hoenderpryse bly…
17 Feb 2021 1AM 4 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die nuut aangekondigde minimumloon vir plaasarbeiders

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die nuut aangekondigde minimumloon vir die landbousektor. Die 16%-verhoging het ‘n beduidende invloed op die sektor as geheel en landbouers begin ernstig besin oor die bekostigbaarheid daarvan.. Mare verduidelik dat meganisasie waarskrynlik makliker in die toekoms steun gaan kry . Arbeid…
16 Feb 2021 1AM 4 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
12 Feb 2021 12AM 3 min

Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse.

Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, meen dat die rand gestyg het en dit plaas druk op produsente en kan selfs produkpryse laat styg vir verbruikers. Produsente is steeds in ‘n kuddebou fase.. Die huidige kuddebou-fase veroorsaak dat die vraag hierna effens gedaal het. Die gemiddelde prys in SA wat…
10 Feb 2021 12AM 4 min

PM berig vandag oor verskeie landboustories, onder andere oor videospeletjies wat suiwelbewustheid onder jongmense skep.

‘n Prominente suiwelmaatskappy, Dairy Management Inc. het Minecraft, ‘n gewilde videospeletjie, gebruik om suiwelprodukte en volhoubare melkproduksie onder jong verbruikers te help bevorder. Spelers kan ‘n melkplaas virtueel besoek om sekere inligting waar te neem. Ons berig ook oor ‘n tweeling kameelperde wat onlangs in die Oos-Kaap gebore is en…
8 Feb 2021 1AM 3 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
5 Feb 2021 12AM 3 min
1440 – 1460