Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Loading player...
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n beter plek te plaas en gee ook perspektief oor ander positiewe aspekte wat ‘n mens kan gebruik om jou ingesteldheid te verander. Vandag is sy tema: “Why you cry”.
25 Jun 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes